10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 15 Saint Andrews Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nature's Valley Holiday House is 'n lieflike gesinshuis met slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit is in die rustige hawe van Nature's Valley geleë en is naby die strand en strandmeer.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die huis spog met 'n groot stoep, braaigeriewe op die stoep of onder die melkhoutbome en oorgenoeg parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Saint Andrews Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Nature’s Valley Holiday House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Saint Andrews Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang