Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Welkomsttee, koffie, suiker, melk en gebottelde water word voorsien. Gratis sjampoe/opknapper/hand- en lyfroom/lyfwasmiddel/handseep en toiletrolle word voorsien. Beddegoed/kussings/komberse/handdoeke en badkamermatte word voorsien. Vars linne en handdoeke word voorsien vir lang verblyf.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie NIE 'n partytjie-lokaal is nie. Partytjies is streng VERBIED.
Alle Gedragsreëls van die Nautica-liggaam moet streng nagekom word.
Let asseblief daarop dat geen kontant op die perseel hanteer word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito kan direk aan die gasheer betaal word. Bankbesonderhede sal voor inklok verskaf word.
'n Minimum verblyf van 3 nagte word vereis en 'n minimum verblyf van 5 nagte gedurende die feestyd.
Die eenheid kan 4 persone akkommodeer.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word om ander inwoners te respekteer, veral na ure.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.
Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie, u mag op die balkon rook.
Gebruik asseblief 'n asbak vir die sigaretstompies. MOENIE u sigarette oor die balkon gooi nie, dit sal 'n boete oplewer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 George Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang