2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Modern Executive Condo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Midrand. Hierdie woonstel kan 'n goeie opsie vir 'n paartjie wees, aangesien dit pragtige uitsigte het.
Hierdie ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Daarbenewens het hierdie woonstel 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel maak oop na 'n privaat balkon wat 'n goeie plek is vir 'n oggendkoffie voordat jy die dag begin. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
- Gaste dink Modern Executive Condo het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang