+17
Selfsorg in Upington

Modern Executive Stay

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Modern Executive Stay bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Upington.

Hierdie woonstel bied 2 verblyfopsies: een met slaapplek vir 4 en een met slaapplek vir 2. Gaste kan egter ook die hele woonstel bespreek. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens/koningingrootte-beddens en daar is 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel het 'n ruim leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat erf met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 64 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag, vir 2 mense
Bespreek

64 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff9dec9a89a118a90746f35073ece31905c4bc29262924ab08ce6f33d80d8848b493508b8a0331da3fc98734bc2b7c78009?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag, vir 2 mense 64 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.453946 21.252062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang