- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Nehvey Gastehuis is in Harrismith, in die hartjie van die Oos-Vrystaat, gerieflik langs die N3 geleë.
Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, elk geskik vir gesinne, vriende, enkelreisigers en kontrakteurs. Elke kamer het sy eie badkamer en 'n kombuisie wat met die noodsaaklikhede toegerus is.
Alle kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar, en skoonmaakdienste kan op versoek gereël word. Elke kamer het ook toegang tot braaigeriewe.
Harrismith bied 'n verskeidenheid restaurante, sowel as bergfietsry- en staproetes. Nehvey Gastehuis is slegs 19 km vanaf die Sterkfonteindam Natuurreservaat en 73 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Nehvey Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang