8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Park Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nel On Park is 'n luukse toevlugsoord in Kampsbaai, Kaapstad en spog met 'n asemrowende berg- en see-uitsig. Dit is die ideale opsie om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dié ruim huis het lugversorging, slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 kamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 8, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, verskeie toebehore, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is buite-eet- en -sitplek met 'n gasbraai, pragtige uitsig en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die luukse Nel On Park is ideaal vir gaste wat op soek is na avontuur of ontspanning en bied 'n onvergeetlike ontvlugting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Darius Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Park Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Nel On Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Park Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang