+44
Gastehuis in Kampsbaai

Nel on The Drive

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

5 badkamers

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jan 2025 tot 31 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 The Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nel on The Drive is 'n moderne selfsorghuis in Kampsbaai met 'n see- en berg-uitsig. Hierdie huis is naby strande en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby Kampsbaai se strand wil bly.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed waarvan 2 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens waarvan 1 kamer 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, asook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n toonbank met 4 stoele, 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, dubbeldeuryskas-vrieskas, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n eetarea, sonstoele, 'n swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Darius Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 The Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 20% AF!

Vanaf R16 000
R 16 000 R 12 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R16 000
R 16 000 R 12 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R16 000
R 16 000 R 12 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek

5 The Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf9be184a65fafa20e90604bae75c7f3f02b5cfbbe9cae94a63b5165d0c58109c17ff929a5ce7bbba9a06d5c9cf721d12cb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R16 000 nouVanaf R12 800 per nag (plek vir 10) 5 The Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9523398 18.3802936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang