6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nellelani 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks spog met direkte toegang tot Manaba en Lucien-strand.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 6 persone (maks. 4 volwassenes), en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak oop op die patio; die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamers deel die tweede badkamer, wat 'n bad het.
Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder, kabels en 'n slimkaart kan saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie.
Die sitkamer maak oop op 'n omheinde patio wat 'n braaigeriewe het om te gebruik. Boonop is die kompleks naby restaurante, kroeë, galerye en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 456
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nellelani 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang