+35

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nell S
1 nag
5.0
Mei 2026

Verskriklik lekker gebly ! Waarde vir geld , veilig , perfekte ligging ! Die gasheer was baie behulpvaardig oor die uitklok tyd om dit vir ons aan te pas en ook met die help van parkering agter ñ veilige hek !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was 'n heerlike kuier, verblyf was uitstekend. Dit is die 2de keer in 'n kort tydjie wat ons by Neptunes gekuier het, voortreflike diens soos voorheen. Ek sal dit hoogs aanbeveel, absoluut alles was van hoë gehalte. Ons het weereens lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Wouter Dankie vir die pragtige resensie. Dit maak ons harte warm om te hoor dat julle, jul kuiertjie weereens geniet het. Dit was 'n voorreg om julle weer by ons te kon verwelkom! Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie! Mooi bly. Vriendelike groete Frans & Monica

Wouter O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend, waarde vir geld. Dit was die beste ervaring, die gasheer het uit sy pad uitgegaan om ons gemaklik te laat. Alles was net 'n super goeie ervaring en ons sal beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Wouter Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit uit die diepte van ons harte. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete Frans & Monica

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Verblyf was gerieflik, baie skoon en netjies. Ook baie goeie waarde vir geld. Ja. Verblyf was gerieflik, baie skoon en netjies. Ook baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Andre Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons hart uit! Baie dankie!

Grant Junior R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heerlik. Uit die boonste gestoeltes. 10 uit 10 'n wenner. Sal definitief weer kom besoek. Dit was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Grant Baie dankie vir die mooi resensie! Ons waardeer dit uit ons hart uit!

Abraham B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly by Neptune! Dit was 'n fees om by julle te kon oorbly. Baie netjies en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Abraham Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg! Dit was waarlik 'n voorreg om jou te ontmoet en as gast te akkommodeer! Vriendelike groete Frans & Monica

Shayle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

The absolute best place. Amazing stay, helpful hosts and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Dear Shayle Thank you for the beautiful review. We can't wait to welcome you again. Kind regards Frans & Monica

Leon D
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek sal definitief weer daar bly en aanbeveel. Ruim, skoon en netjiese geriewe met die nodige gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was amazing. Everything we needed to be accommodated. It was very peaceful. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Beste Damian Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit. Vriendelike groete

Donna H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Very comfortable. Comfortable and clean accommodation with all that we needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONICA
Neptune
Dear Donna Thank you for the beautiful review! We really appreciate it. It makes our days brighter when we see that our guests were happy! Kind regards Frans & Monica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

MONICA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Neptunes Drive, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182d2426bcb92010b950c77c74496268d5a981e67ce0772eed9c608a357edd80d5bb6ce21c7279aff04ee59f723d966ed098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 16 Neptunes Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.149915860012 18.877037375988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang