Beskrywing
Die Sea Breeze-eenheid is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n kombuisie, leef- en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank met beddegoed wat slaapplek vir 2 gaste kan bied in die oopplan-sitkamer en -kombuis. Die badkamer is en suite en het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskassie, stofie en oondjie, en mikrogolfoond. Die eenheid is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf. Koffie, tee, melk, besluit en koekies.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die parkeerplek op die perseel is, maar dat die erf nie omhein is nie. Parkeerplek is op gaste se eie risiko.
Enige breekskade is gaste se eie verantwoordelikheid.
Beddegoed word voorsien.
Een handdoek per gas.
Sleuteldeposito: R100.
Doen asb. navraag oor verdere inligting rakende die perseel se rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang