Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Netan-El Self-catering

Retro-eenheid
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Retro-eenheid is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en 'n oopplan-leef- en -slaaparea. Daar is ’n privaat ingang aan die voorkant van die huis en ’n deur wat lei na ’n klein tuin en paadjie na die braai-area. Die eenheid het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het ’n yskassie, tweeplaatstoof met ’n oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ’n boksvrieskas in die leefarea. Die eenheid is rolstoelvriendelik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf. Koffie, tee, melk, besluit en koekies.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die parkeerplek op die perseel is, maar dat die erf nie omhein is nie. Parkeerplek is op gaste se eie risiko.
Enige breekskade is gaste se eie verantwoordelikheid.
Beddegoed word voorsien.
Een handdoek per gas.
Sleuteldeposito: R100.
Doen asb. navraag oor verdere inligting rakende die perseel se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Breeze
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Sea Breeze-eenheid is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n kombuisie, leef- en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank met beddegoed wat slaapplek vir 2 gaste kan bied in die oopplan-sitkamer en -kombuis. Die badkamer is en suite en het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskassie, stofie en oondjie, en mikrogolfoond. Die eenheid is rolstoelvriendelik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf. Koffie, tee, melk, besluit en koekies.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die parkeerplek op die perseel is, maar dat die erf nie omhein is nie. Parkeerplek is op gaste se eie risiko.
Enige breekskade is gaste se eie verantwoordelikheid.
Beddegoed word voorsien.
Een handdoek per gas.
Sleuteldeposito: R100.
Doen asb. navraag oor verdere inligting rakende die perseel se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2f687f890e780b21b1d4e3fb5ad79003d9377e4b53e52035435d83f6cea598b5f7559d5d7528fc08dc583373ca24721830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Hibiskus Avenue Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.781983702322 18.162391260266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem