10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Netgenoeg Vakansie Akkomodasie is in Windsor on the Sea, Margate, geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir paartjies of 'n gesin.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met ruim sitplek, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Pure Venom Reptile Park en Skyline Natuurreservaat. Gaste kan aktiwiteite soos swem, branderplankry, windsurf, bootvaart, visvang, skubaduik, snorkel en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fritz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Netgenoeg Vakansie Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang