New Eden Suites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
New Eden Suites bied veilige verblyf in 'n lewendige en stil omgewing in Norscot, Sandton. Gaste het 'n keuse uit 5 verblyfopsies, elk met sy eie privaat ingang.
Die Rusvolle Blou Kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte bed. Die Roos Kothuis bevat 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens, wat plek bied vir 4 gaste. Die Sonnige Selfsorgkamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Die Immergroen Kamer verblyf bied vir 2 gaste met twee enkelbeddens. Die Helder en Goue Kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte bed.
Sommige van die kamers is toegerus met 'n mini-yskas en 'n ketel, terwyl die ander kombuisies met stowe het. Elk van die kamers het 'n werkspasie, 'n platskerm-TV, sowel as WiFi-toegang.
Gaste het toegang tot veilige parkering sowel as die gemeenskaplike swembadarea. Gaste is ook naby die Design Quarter Winkelsentrum, die Monte Casino, die Douglasdale Winkelsentrum, die Nicolway Bryanston Winkelsentrum, sowel as die Braamfontein Spruit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janice Flemming Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
- Gaste dink New Eden Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Turaco Street, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang