Newlands Cottages
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37/39 Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newlands Cottages is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dit is uiters gesogte woon- en vakansiebestemmings vanweë die sentrale ligging en skouspelagtige berguitsigte.
Newlands Cottage het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 2-ring-gasstoof, konveksie/mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster en 'n vuurmaakhoutkaggel. Die kothuis het 'n aparte ingang, 'n parkeerplek (op die breë, geplaveide rand voor die kothuis) vir een sedan, 'n alarm, 'n TV met Netflix, Wi-Fi, 'n klein voortuin, en 'n privaat patio aan die agterkant met 'n Weber-braai en 'n wasmasjien.
Die Wi-Fi en TV is op 'n omskakelaar tydens beurtkrag, en daar is batteryligte in elke kamer.
Doendinge/besienswaardighede in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, wynproe, fietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37/39 Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37/39 Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang