Newlands Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Newlands Cottages bied selfsorgverblyf en is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die berg het.

Newlands Cottages beskik oor 2 selfsorgkothuise wat saam of afsonderlik bespreek kan word. Tussen die 2 huisies is daar slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Elke huisie het 'n aparte ingang, parkeerplek vir 1 voertuig, 'n alarm, en 'n TV met DStv. Die kothuise deel die binnehof-tuin en swembadarea, maar elke huis het ook 'n privaat buite-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Newlands Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za