Newly furnished Sea Point Gem with Balcony
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doverhurst, Dover Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 697 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Seepunt, bied Sea Point Gem moderne akkommodasie, ideaal vir die hele gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde balkon ontspan.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Seepunt Promenade en Graaff se Swembad binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Doverhurst, Dover Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doverhurst, Dover Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang