+55
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Ngama Tented Safari Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Was aangenaam maar pad baie swak. Ons het lekker gebly, en die kos was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2026

Die verblyf, tent 4 en 5 glad nie op standaard nie. Nee wat, al wat lekker was, is die kos en personeel, by name, Milisent en die twee kokke, wat uitstekend was.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Spesiaal / romanties. Baie lekker gebly met 'n excellent safari gids.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spieshaven P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing and stress free! Amazing place. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandiela G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ruim tente en uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die swembad was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl And Sue B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Relaxing and peaceful. Stay was really good and comfortable. The view was beautiful, and we had a lovely visit from the giraffes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike stilte en ontspan. Als was wonderlik. Dankie vir bottelwyn en hout. Waardeer opreg. Diere het ons kom verras by draad! Swembad pragtig skoon. Sou graag daar wou wees as frangepani's blom. Net die pad aanwysings is minder duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Vreeslik lekker gekuier. Die huis se konsep is pragtig. Ons sal weer gaan! Opgraderings aan die huis is nodig, die beddens slaap wel lekker en die braaigeriewe is goed. Swembad is 'n lekker grootte vir lag en kuier, en die stoep het ons baie geniet. Kombuis "tools" is daar 'n paar wat kort, soos 'n braaivleisbak en broodbord. Stoele buite sit ook nie meer 100% lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandile T
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2023

Private and secluded. We enjoyed the privacy, the scenery, and the visit of buffaloes and zebras in the morning. The house needs updates and repairs. Being that the house is in the bush, be aware that there might be insects, frogs, spiders, and geckos inside. The outside shower and some areas in the house had cobwebs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Devin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R3 520
30 % AF
R 3 520 R 2 464
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 520
30 % AF
R 3 520 R 2 464
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 520
30 % AF
R 3 520 R 2 464
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Guernsey Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821a485bb556de7b7fdabddc2cbb1321d8964be73903bfb88049939f8b26252400fcab4026fef3b6a36ed7cc903de4fc3d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 520 nouVanaf R2 464 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Guernsey Private Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.52818897562 31.110958456993

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang