Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngama Tented Safari Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Devin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Ngama Tented Safari Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thandiela G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiela G
Saam met vriende

Ruim tente en uitstekende diens.

Ons het baie lekker gebly. Die swembad was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl And Sue B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl And Sue B
Gesin met klein kinders

Relaxing and peaceful.

Stay was really good and comfortable. The view was beautiful, and we had a lovely visit from the giraffes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandile T
Saam met vriende

Private and secluded.

We enjoyed the privacy, the scenery, and the visit of buffaloes and zebras in the morning. The house needs updates and repairs. Being that the house is in the bush, be aware that there might be insects, frogs, spiders, and geckos inside. The outside shower and some areas in the house had cobwebs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stilte en ontspan.

Als was wonderlik. Dankie vir bottelwyn en hout. Waardeer opreg. Diere het ons kom verras by draad! Swembad pragtig skoon. Sou graag daar wou wees as frangepani's blom. Net die pad aanwysings is minder duidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend Daniel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar kon beter.

Alhoewel ons baie hartlik ontvang is deur Devon en die kos heerlik was, was die verblyf 'n teleurstelling. Die foto's op die blad is misleidend en die hele oord het 'n ernstige opgradering nodig. Die houtpaadjies na jou tent is gebreek. Die tent se vloer het 'n hengse bult in die middel van die vertrek. Die tente se dak is baie vuil en vol kolle. Die linne was egter pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monja S
Gesin met tieners

Vreeslik lekker gekuier. Die huis se konsep is pragtig. Ons sal weer gaan!

Opgraderings aan die huis is nodig, die beddens slaap wel lekker en die braaigeriewe is goed. Swembad is 'n lekker grootte vir lag en kuier, en die stoep het ons baie geniet. Kombuis "tools" is daar 'n paar wat kort, soos 'n braaivleisbak en broodbord. Stoele buite sit ook nie meer 100% lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caro E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Die mense was baie vriendelik en die ambians was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dion W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion W
Gesin met klein kinders

Very comfortable and friendly staff. Game drive was professional.

Awesome setting and food and service was out the box. Devon was an excellent host with excellent staff back up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met vriende

Bush heaven.

All I can say is wow. A true African bush experience. Blessing and Natasha made sure we were comfortable and looked after. I can highly recommend Ngama, and I will be back with my group next year. Excellent. Thank you for an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngama Tented Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Ngama. We are thrilled to hear you loved your time with us. Please visit again.
Warm regards,
The Ngama Team

Ngama Tented Safari Lodge
Elize D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met klein kinders

We spent three nights at Ngama Tented Safari Lodge with our grandchildren.

We had a very pleasant stay, the staff are very friendly and helpful. We found our tent very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker, rustig en stil met 'n lekker bosveld-atmosfeer.

Die kos wat deur Ngama Tented Safari Lodge voorsien word was verskriklik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natashia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowed.

Plek is baie sentraal geleë, pragtige omgewing en ontspannend net jammer ons was daar vir 'n naweek, 'n week sou perfek gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngama Tented Safari Lodge se terugvoer

Hi Natashia,
Thank you for your review and for staying at Ngama.
We hope to see you again soon.
Warmest regards,
The Ngama Team

Ngama Tented Safari Lodge
Pierre B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B
Saam met vriende

Redeklik, maar daar is beter vir goedkoper.

Gemik op buitelandse besoekers. Slegte pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly relaxing long weekend.

What an awesome, relaxing long weekend. The staff were pleasant and went out of their way to help us. The food was outstanding. Totally loved the room, had the camping-feel with the comfort of a hotel luxury, had everything that we could have wanted. Had the feel of living in the bush without being inconvenienced and saw plenty of wildlife. Will definitely recommend it and I can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngama Tented Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Ngama.
We really appreciate your wonderful feedback and we would love to host you again soon.
With best regards, The Ngama Team

Ngama Tented Safari Lodge
Okker S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Okker S
Saam met vriende

Ontspanend en rustig.

Die bos huis is 'n lekker plekkie om weg te breek vir die naweek. Sal definitief dit aanbeveel vir mense en weer besoek. Ek sal aanbeveel om genoeg hout saam te vat, hulle gee hout maar moet heeltyd vra daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngama Tented Safari Lodge se terugvoer

So happy to hear you enjoyed your stay Okker, we would love to welcome you back to Ngam in the future.
Kindest regards

Ngama Tented Safari Lodge
Cenique K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cenique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en baie romanties.

Lekker wild gekyk, oulike mense en die kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngama Tented Safari Lodge se terugvoer

Good Cenique,

We are so pleased you enjoyed your time at Ngama and we would love to welcome you back in the future.

Kindest regards

The Ngama Family

Ngama Tented Safari Lodge
Charmaine G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie oulike plek om heen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A magical stay.

My husband and I had such a restful, pampered stay, despite the rain. Thank you to Sean and his team for making us feel so welcome. Definitely worth a return visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khuliso M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khuliso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is amazing, beautiful, relaxing.

The place is very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en voel of mens alleen by die lodge is, baie privaat.

Mens eet ongelooflik lekker en hulle gaan uit hul pad uit om jou tyd daar gemaklik en lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons het vir ons huweliksherdenking hierheen gegaan. Ons is op die hande gedra en die kos was voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike paar dae van rus in die Bosveld.

Naby genoeg aan die Krugerwildtuin om dagbesoeke te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neo M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

It's a beautiful and serene place.

Had a great weekend away at Ngama Lodge. Devin and the support staff were very professional and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gerus by Ngama, puik diens en smul lekker kos!

Ek en my vrou het 'n kort rukkie hier spandeer, ons het dit vreeslik baie geniet en sal weer terugkom. Die diens was puik en die aandete en ontbyt was heerlik. Die kamers is goed toegerus vir muskiete en is baie veilig ons het lekker gestort buite met die Sebras en Wildebeeste om ons. Oorweldigend was hierdie 'n baie lekker ervaring en sal weer teruggaan. Daar is wel 2 dinge wat ek wil noem vir toekomstige gaste. Gaan met 'n hoër voertuig, die grondpad kan pad voertuie se onderkant beskadig en as dit baie warm is wat dalk vir jou 'n koelkas met drink goed in. Hulle gee vir jou water, maar dit is kamertemperatuur en daar is nie 'n yskas in ons eenheid gewees nie. Dit is tog 'n bosvakansie, hulle het baie drinkgoed te koop as jy nie jou eie wil saamvat nie. Wonderlike verblyf! Gaan gerus, daar is nie baie aktiwiteite op die perseel nie, maar as jy van wild hou is daar meer as genoeg om te doen buite die grense van die oord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheyenne D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cheyenne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo-gemiddelde akkommodasie, waarde vir jou geld.

Grondpad, so ek beveel aan jy ry met 'n groot motor as jy hulle besoek. Water het nie filtrasiesisteem nie. Die tente lyk nie soos die prentjie wat ge-adverteer word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf en kos vreeslik baie geniet.

Dit was net te kort. Sal volgende keer vir langer beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna R

Dit was fantasties. Die mense was so vriendelik en ons het gou tuis gevoel!

Ons is baie vriendelik ontvang met yskoue drankies. Hulle was so behulpsaam met die afpak en aandra na die tent toe. Die tent is baie lekker ingerig met 'n koninggrootte-bed en badkamer. Die kos is heerlik - ons het so vet geword in die 3 dae! Dis heerlik en rustig daar. Daar is staproetes vir diegene wat van stap hou of lekker koeltebome om die tent en 'n plonspoel buite die restaurant. Ek beveel die plek aan by almal wat van die natuur en stilte hou. Dis wat ons die meeste daar geniet het! Dit is naby baie besienswaardighede soos die boot op die Blyde dam en Kapama Safari Lodge vir 'n wildrit. Dis asemrowend met 'n sonsopkoms of -ondergang! Die plek is waarde vir geld! Gaan gerus en beleef dit self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay in beautiful surroundings.

See the rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware Afrika-ondervinding!

Ngama Tented Safari Lodge bied 'n ware Afrika-ondervinding! Het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it! Very relaxing, good food and friendly staff.

As we all live very hectic lives, this was just what the doctor ordered! I love the fact that it was in the bush, very relaxing, quiet, but still not too far from the nearest town if you needed retail therapy. The food was great and just all of it was perfect. We can highly recommend this break away in the bush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne!

Ons is ingewag deur die eienaar en hierdie persoonlike aandag was vir die res van die tyd aan die orde van die dag! Heerlike kos voorberei met sorg! Geen moeite is ontsien nie. Devon, die eienaar, het ook gesorg dat al die reëlings aangaande ons ekskursies vlot verloop. Min gaste maak dit 'n ideale plek om rustig, sonder steurings, vakansie te hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize S
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel deur die eienaar en personeel. Die kos is op 'n baie goeie standaard en die diens is ook goed.

Die kamers is gerieflik ingerig. ek dink net 'n ekstra kombers sou welkom gewees het in die koue winterweer, gelukkig was ons bederf met 'n warmwatersak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek met algehele rus en vrede.

Ons wegbreeknaweek was absoluut die moeite werd. Om met die gids in die veld te stap was 'n voorreg. Sy kennis wat hy gedeel het was indrukwekkend. Kos was smaaklik voorberei en personeel effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik gewees, sal definitief weer gaan.

Die personeel is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Die hele atmosfeer is baie rustig en skoon. Bring jou beslis nader aan die natuur, pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolien V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig. Ervaar die kalmte van die natuur 100%. Baie gasvry en watertandetes ... regte bosveld-ervaring!

Vriendelike personeel, heerlike kos en baie netjiese oornagplek. Lodge is baie goed geleë vir 'n tipiese bosveld-ervaring, die natuur in al sy glorie. Heerlik gekuier en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Sal enige tyd weer gaan.

Ngama is 'n asemrowend plek. Om nie eers te praat van hulle kos nie ─ dit is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great bush breakaway.

Loved the peace and quiet, but also enjoyed the occasional animal sound in the night. The staff are all very friendly and welcoming, especially Ella. Food was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking

It was absolutely breathtaking! Peaceful. Loved the biscuits in the tent. Supper was seriously romantic with the lanterns. Staff was super friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens!

Baie aangename personeel, uitstekende verblyf en kos uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa N
Gesin met tieners

Great place to get away from the city life

House is beautiful, fully equipped, with very friendly staff. It's a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes V
Enkelreisiger

Lovely relaxed stay at Ngama tented safari lodge. Time to sleep and read.

Would love to do more walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die lekkerste naweke nog ooit, ek persoonlik sal more soontoe terugkeer. Weer en weer.

Ngama Tented Safari Lodge is die ideale naweek wegbreek vir 'n paartjie wat die rustigheid en beeldskoon van die natuur waardeer. Die diens en vriendelikheid van die staf is ver verby verwagting. Ek sal dit vir enige iemand aanraai, want ek weet hul sal ook weer en weer wil terugkeur na Ngama.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay, felt like we were experiance a true Safari in style and luxury!

Stunning room, lovely friendly staff and an altogether lovely experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Persis G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Persis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en aangenaam.

Baie vriendelike en gasvrye personeel. Die blyplek is pragtig en skoon. Die etes is smaakvol. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike Bosverblyf

Ons kon ongelukkig net een nag oorbly. Tent toegerus met alles wat mens se hart begeer. Beste is GEEN selfoon ontvangs nie, jipee. Wel WiFi in die ontvangs areas vir die internet-verslaafdes. Die aandete om die BOMA was uit die boonste rakke. Net te veel. Selfs vir ons kospakkies ingepak omdat ons 05H00 die volgende oggend in die pad geval het. Hulle sien my BESLIS weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic, nice stay, sleep, and eat in a beautiful place with loads of hospitality.

Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Enjoyed the stay and rested well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-ellen S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-ellen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally worth a stay

The staff were excellent, friendly, clean and extremely professional. Customer service above all was top class and a wonderful experience. I felt totally safe, especially with the way in which we were taken care of and advised in all areas at all the time. If tranquility and romance is an important factor for you, then this is a great place for that. I enjoyed my stay and felt very welcomed all the time. Devin the founder and owner was extremely helpful and very informative and really went the extra mile to make our stay an absolutely fabulous one!! There are a few areas that I feel could be improved upon with regards to 'value for money" however they are a fairly new establishment, who are already heading in the right direction.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike en rustige naweek met puik en persoonlike diens!

'n Pragtige en rustige wegbreekplek met puik en persoonlike diens. Kon egter nie ons eenheid sluit nie wat 'n probleem vir sekuriteit is, al is daar 'n kluis in die eenheid. Daar is ook geen lugverkoeling in die eenhede nie en die Laeveld se drukkende hitte maak dit ongemaklik. Devon en sy vrou het egter uit hulle pad gegaan om ons tydjie romanties en spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tho M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tho M

Good

Very nice stay/ A few issues: there was no fridge in the tent, there was only a fan and as it gets very hot in Hoedspruit, I'd recommend air-con. It was a bit boring, due to no TV or games being available on-site, and only a swimming pool. However, the food was very good and the staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

An awesome expierience

Unforgettable evenings listening to lions roar ect...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige en romantiese verblyf.

Devin en sy groep was fantastiese gashere en het gesorg vir 'n romantiese atmosfeer. Die etes is keurig voorberei en die verblyf is tot op die punte versorg. Die tente is luuks en veilig. Ons het vir 'n oggendstap deur 'n stuk van die reservaat gegaan ... jy besef dan dat jy jou leefruimte met kameelperd, sebra ens. deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money

Nice location, and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and very enjoyable

We really enjoyed our stay. The hospitality was outstanding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful romantic break

It is difficult for South Africans to find affordable accommodation in private game reserves these days as everything is geared for foreign tourists, however Ngama Lodge was within our budget. We couldn't have asked for anything more - it was a wonderful romantic break! The staff are amazing and go out of their way to make your stay memorable. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met klein kinders

Had a relaxing time and our hosts did all they could to make our stay memorable.

A great way to experience the bush. Tent very comfortable and attention paid to the little details. A very relaxing weekend. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far exceeded expectations

Incredible value for money. Lovely hosts. Unexpected touches (coffee/tea/home made cookies in the tent). Lovely bath. Very tranquil. Altogether a very pleasant surprise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige langnaweek, net jammer oor die nat weer.

Ngama Tented Safari Lodge is 'n baie rustige plek met goeie kos en atmosfeer. 'n Mens kan sien dit is onder direlte bestuur waar die eienaar heeldag teenwoordig is. Hy ken die industrie baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing...clean and quiet!

Loved the breakaway!! Will definitely go again!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry James L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings and excellent service!

The tented lodge is tastefully decorated and very spacious. You can relax and enjoy the beauty of the bush around you with first class service all the way. We had a really wonderful experience there and would recommend it to anyone who wants to be spoiled in the bush!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed for a short break from

Ngama is beautifully appointed in the heart of the Guernsey Private Reserve. We felt surrounded by an abundance of wild life and the bush. The hospitality and ambiance of the establishment alike was outstanding - we were really treated like royalty and wished we could extend our stay for another week. Ngama will definitely see us again! Thank you Devon and Team (Donald's food and Blessings service to us was very good!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid was asemrowend

Dit was n wonderlike ervaring en ons sal verseker weer Ngama besoek en sterk aanbeveel vir familie en vriende. Weereens, baie dankie aan Devin en sy vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tielman D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The highlight of the holiday

Very well managed with adequate support throughout the day, but still private and relaxed. An amazing atmosphere with excellent food and wine, but priced very reasonable for the normal man on the street. Certainly a non-negotiable destination for our next trip to the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie G - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, elke oomblik was baie

Wat n ongelooflike plek. Slaapplek, etes, sjampanje en kerse om die bad..... wat meer kan mens vra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot bederf

Jy kan maar daar gaan rus!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b70ebdb0817901bf5751ecf4e18400083f319960c8a9ed83936559d79430099e73a27fbcc69b4014198c3287ef5b3216e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) 68 5 1 5 Guernsey Private Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.52818897562 31.110958456993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem