10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3224 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Nghala Self-catering Holiday Home is in Marlothpark, 'n vakansiedorp naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin se Krokodilrivier.
Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 3 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het muskietnette. Elke badkamer het 'n stort en bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ander toebehore toegerus.
Die leef- en eetarea het 'n TV met DStv Premium en dié area lei na 'n kuierarea met 'n plonspoel. Daar is 'n ingeboude braai, asook 'n vuurput in die lapa.
Marlothpark spog met 4 van die Groot 5. Daar is nie olifante nie. Olifante kan wel in die Krokodilrivier gesien word, wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei. Renosters, buffels, leeus en luiperds kan in Lionspruit gesien word. Lionspruit is 'n aparte wildreservaat in Marlothpark. Koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouape, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise loop vrylik rond tussen die huis in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3224 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Nghala Self-catering Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3224 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang