LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Hogsback

Nibelheim Self-catering Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie stil in die natuur en niemand wat pla. Is een van die beste plekke om te kan rus en ontspan. Voel heeltemal deel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

A lovely, clean respite away from the city. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize Atkinson A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Asemrowende mooi plekke. Ons het ons verblyf baie geniet. Die cottage was baie skoon, netjies en goed versorg. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf, was beskikbaar. Ons het baie welkom en tuis gevoel en sal beslis weer hier kom bly. Die bonus is dat daar 'n afdak vir jou voertuig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly en sal weer laat in die lente gaan. Uitstekende fasiliteit in 'n pragtige omgewing (landgoed). Ruim, netjies, skoon met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlike stilte en rustigheid tussen groot bome. Goeie ligging, vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker, gerieflik en privaat. Nibelheim is baie netjies, skoon en goed toegerus, selfs met vuurmaakhout. Die eenheid is privaat en omring deur bome. Ons is vriendelik ontvang en die gasheer is baie behulpsaam. Ideale plek vir 'n privaat, stil en rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Nibelheim Self-catering Cottage
Baie vriendelike gaste. Hulle is enige tyd welkom.

Henry S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Very relaxing and calm atmosphere, highly recommended. Awesome. Secluded and private. Stress-relieving atmosphere. Lovely experience watching the monkeys moving around as well as the birds. Just the roads to the waterfalls were a bit difficult to drive with a motorcar and there were not enough signs to show all the sightseeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Nice and relaxing. Good, nice quiet setting, a really nice venue just to relax and recharge your batteries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en in die natuur. Veilige parkering. Baie lekker gebly. Michele is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Will definitely make an effort to go back. Brilliant. The host and particularly the hostess were welcoming and friendly, the balcony overlooked a sloping lawn with beautiful trees and the azaleas were in full bloom. There was a big vase of them on the table to welcome us. Everything worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Orchard Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzNiZWI3LWZkMzUtNDdlOS1hMTA5LWE5YjhjZGNkZTgzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 5 Orchard Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.591941349569 26.928428288885

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang