Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nibelheim Self-catering Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Nibelheim Self-catering Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, excellent location, great hostess.

We really enjoyed this cottage. One of the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Absolutely wonderful guests. It would be a pleasure hosting them again.

Nibelheim Self-catering Cottage
Barry H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very comfortable, relaxing, peaceful stay - close to town, walks etc.

The cottage we stayed in was clean, comfortable and very well equipped (i.e. with kitchen utensils, a gas bottle/plate for load shedding, a braai-stand, firelighters, and some wood for braai, spare blankets, etc.). The host was very friendly, accommodating and responsive to our requests. And the unit is located in a lovely peaceful garden environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. Thanks for being such great guests. We would love to see you back at Nibelheim.

Nibelheim Self-catering Cottage
Dudley Y - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful accommodation.

The chalet was not serviced, and we were there for 5 days/4 nights. We did not see anyone from the main house at all during our stay, except when we arrived. On arrival, we were told about the 30 establishments being sold in tiny Hogsback. Not heartwarming news.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Besigheidsreis

Lovely, quiet and very central.

Easy to access from the main road, spacious and central to all the hiking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks for the review Gideon. Hope to see you again soon.

Nibelheim Self-catering Cottage
Darryl D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and peaceful.

A beautiful place to get away from hustle of life. Would love to go back when snowing, looks like it could be fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks for the review Darryl. Hopefully we will see you back soon.
Regards
Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Anton D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier in die berge.

Hogsback is 'n pragtige nedersetting in die Amatolaberge. Pragtige woude mooi stap roetes alles wat jy nodig het om af te skakel. Jy kan basies alles kry die winkels in die dorp. Ons bly plek was pragtig en goed toegeris. Heerlike kaggel in die huis vir die koue nagte. Baie belangrik is dat jy die kraanwater kan drink. Dankie aan die eienaars vir n ongelooflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you return soon.
Kind Regards. Graham Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Teresa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage has lovely outlook and is comfortable and well equipped.

Enjoyed our stay, hosts were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Teresa
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Nibelheim Self-catering Cottage
Judy C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing.

Nietjiese akkommodasie in 'n pragtige tuin en uiters vriendelike en behulpsame eienaars. Vir seker 'n plekkie om te gaan rustig wees. Sal graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Judy, thank you for the great review. It will be great to see you back here again. Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Asja S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Asja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, magical village, lovely owners.

Warm and cosy, loved the wood cabin, everything you need is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Asja,
Thank you for the review. We hope to see you back at Nibelheim in the near future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Mercia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vanaf ons op die eiendom gestop het, met die vriendelike ontvangs, tot ons weer vertrek het was alles fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Mercia,
Thank you so much for the great review. It was awesome being your host. Trust we will see you again in the future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Babalwa M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Had a cosy time with my partner. It was quiet, just exactly what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well rested.

On arrival we were greeted well and shown great hospitality. Our stay was well rested, no noise, just birds that was a welcome. Great place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely cottage nestled up in the trees. Loved the location.

Enjoyed walking and cycling and found everyone we met friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Dis 'n ware rusplek.

Rustige omgewing, die stilte is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks so much Thalita. It was a pleasure hosting you guys.

Nibelheim Self-catering Cottage
Anndeline N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anndeline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker plek.

Dit is 'n baie lekker plek. Die gasheer was baie behulpsaam. Het werklik geen probleem gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie, Anndeline. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Nibelheim Self-catering Cottage
Nicola H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfy.

Loved our stay. Great accommodation and hosting. Would highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks so much for the great review. We would love to host you guys again.
Kind Regards
Graham

Nibelheim Self-catering Cottage
Ulanda W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike plek en aangename host!

Die plek so in die bos en die houthuis was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Baie dankie Ulanda. Bly dat julle dit geniet het.

Nibelheim Self-catering Cottage
Gerald P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful cottage, with amazing views.

Really enjoyed the breathtaking views, the stillness, Graham was an excellent host, everything was perfect! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Gerald & Anri
Thanks so much for the great review.
Hope to be able to host you again in the near future.
Kind Regards
Graham & Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Jacqui C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sublime setting.

Lovely cozy cottage, with everything you need. The setting is stunning and a great place for a quiet peaceful getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks so much for the review. We are so glad that you enjoyed your stay.
It would be great to be your hosts sometime in the future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Don & Dalene T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don & Dalene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met goeie ligging.

Graham en Michelle was baie vriendelik en behulpsaam en het ons laat tuis voel. Die eenheid was baie skoon en netjies en lyk net soos geadverteer op die webtuiste. Dis baie rustig daar en die ligging uitstekend. Ons sal definitief weer by Nibelheim tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful place surrounded by nature and good hosts.

Magical place, loved the view. Amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Yolandi,
Thank you for the lovely review. Trust the race went well.
Love to host you guys again sometime in the future.
Kind Regards,
Graham & Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Ronel K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was gemaklik met die mooiste uitsig ooit. Naby aan die hoofpad en nie te ver van al die wandelpaaie nie.

Ek sal Nibelheim hoog aanbeveel. Ons wou bespreek vir Desember/Januarie, maar dis al vol bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your review Ronel. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again in the near future.
Regards,
Graham and Michele.

Nibelheim Self-catering Cottage
Natasha C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha C
Enkelreisiger

Heerlike, rustige atmosfeer.

Het baie lekker gebly. Baie mooi en gerieflik ingerig. Sou lekker gewees het as daar 'n kragopwekker was vir die kragonderbrekings en WiFi en meer DStv-kanale sou ook lekker gewees het. Dink dit sal aanwins wees vir Nibelheim. Eienaar is baie vriendelik. Aangesien ek alleen gebly het, het dit baie beteken toe Graham bel en vra of ek reg is toe die krag af gegaan het. Goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Natasha ,
Thank you for your rating and kind words.We are certainly looking at a generator,Wi-Fi and DStv
Hope to see you back at Nibelheim in the future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Marieta R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie oulik.

Oulike plek en goed toegerus en skoon. Graham het ons met ontvangs welkom laat voel. Die kaggel was 'n bonus vir die koue aande. As mens warmkraan oopdraai, was water dadelik warm. Heerlik. Dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for rating us Marieta, we are pleased that you enjoyed your stay and trust that you will visit us again in the hear future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Hendrik Andries K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker netjies en mooi.

Baie lekker naweek-wegbreek. Vriendelik ontvang. Baie mooi en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Henri,
Thank you for rating us. Thanks for staying at Nibelheim and we hope we will see you again sometime in the future.
Regards,
Graham & Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Rozanne B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, quiet area and cottage was well equipped.

Had a very lovely, peaceful weekend. Was exactly what we had hoped for. We were pleasantly surprised at how well equipped the cottage was and wanted for nothing. Definitely worth it and will book by them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Dear Rozanne,

Thank you for rating us. We are pleased that you enjoyed your stay and hope that you will visit us again in the near future.

Kind regards,
Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Gitaney V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gitaney V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, baie lekker gerus sonder enige steurnis.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage is baie gemaklik en gerieflik geleë. Baie naby aan al die restaurante en besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Marina,
Thank you for your rating of Nibelheim. We really enjoyed hosting you and we hope to see you return sometime in the future.
Kind regards,
Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Willy S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and serene. A true hobbit experience in the mist and fine rain.

Highly recommended if one wants to experience that "hobbit" feeling. Saw no fairies even though we tried.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Willy,
Thank you for your rating. Hopefully, you will be back sometime in the future (and see fairies).
Kind Regards,
Graham

Nibelheim Self-catering Cottage
Lizette P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut uitstekend en ons het dit ongelooflik baie geniet!

Dit is 'n puik plek om in te bly en die eienaars was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Uitstekende waarde vir geld. 'n Heerlike warm kombers op die bed en uiters netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Hi Lizette,
Thank you for the rating. I'm glad you enjoyed your stay. Sorry I was not there to meet you, but hopefully you will return in the future.

Nibelheim Self-catering Cottage
Ettienne S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Gesin met tieners

Prentjiemooi natuurskoon omring jou verblyf. Wat meer wil jy hê?

Graham en Michele is die perfekte gashere! Nibelheim was ver meer as wat ons ooit kon gehoop het voor! Die kaggel het elke aand gebrand, die Samango apies het ons vermaak, die uitsigte en die gerieflikheid van die huis was alles wat ons verwag het en meer! Die natuurskoon wat so mooi en, onthou, dit was winter! In die somer en lente blom alles, so maak jou reg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you, Ettienne for the review. We are glad you enjoyed your stay at Nibelheim and hope that you visit us again in the future. Thanks for leaving the cottage in such a clean state. All the best
Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Antoinette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere, gerieflike verblyf, pragtige terrein in omgewing.

Rustigheid en natuurskoon waarin mens van alle stress kan vergeet. Goeie diens, gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nibelheim Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for rating us, and we are glad you enjoyed your stay. Hopefully we will see you again sometime in the future.
Kind regards,
Graham and Michele

Nibelheim Self-catering Cottage
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard Lane 5, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzNiZWI3LWZkMzUtNDdlOS1hMTA5LWE5YjhjZGNkZTgzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Orchard Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.591941349569 26.928428288885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem