8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nicky's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in Keimond in 'n drieslaapkamerhuis wat 'n groot tuin het. Die tuin is omhein en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens in elk. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet en daar is 'n ekstra gastetoilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en linne en handdoeke word voorsien.
Die ingeboude braai-area is op die veranda wat halfpad onderdak is. Gaste kan hier na die klanke van die oseaan luister.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Nicky's Nest het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang