Nid De Rêve
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 New Road, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Nid De Rêve is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Carlswald, Midrand, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek. Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en San Ridge Square is naby die woonstel geleë.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n balkon met sitplek buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 92 New Road, Midrand, 1684, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 New Road, Midrand, 1684, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang