Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Carlswald

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Carlswald van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Carlswald besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carlswald.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carlswald akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carlswald Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carlswald Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carlswald

Corporate Executive Apartments at Jackal Creek Estate bied luukse, volledig toegeruste selfsorgwoonstelle vir sakelui, konferensiegangers en internasionale toeriste wat op soek is na kort- of langtermynverblyf. Aard...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald

Feel-at-Home Hilltop Loft HT22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en naby restaurante in die area. Dié enkelwoonstel bied slaap...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald

Feel-at-Home Hilltop Loft HT58 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle Inkopiesentrum en naby restaurante in die area. Dié woonstel het slaapplek vir...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Carlswald

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 sui...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald

Feel-at-Home Hilltop Loft HT36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en naby restaurante in die area. Dié enkelwoonstel bied sl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald

Triple N Guesthouse is op 'n rustige kleinhoewe in Midrand geleë en is naby Carlswald, Halfway Gardens, Kyalami, Noordwyk en Vorna Vallei. Die gastehuis bied 'n plattelandse en 'n stadsgevoel. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald

Khaya Africa is 'n lieflike gastehuis in Midrand, in die buitewyke van Johannesburg. Dit kyk uit oor die stad en Carlswald-vallei. Verblyf word aangebied in ruim slaapkamers wat versier is met moderne dekor wat di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald

Tuareg Guest House is die ideale blyplek vir sakepersone of plaaslike of internasionale toeriste wat op soek is na stil en rustige verblyf. Die gastehuis is naby Kyalami Besigheidspark, Korportatiewe Besigheidspark,...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Carlswald

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Carlswald akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za