+15
Selfsorg in Weskus

Nieteverna Plaaskothuis 1

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Mariska R
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Ons wil net aanbeveel dat daar dalk ’n televisie op die plaas aangebring word. Ek en my gesin het ’n heerlike verblyf by die plaas gehad. Dit was baie rustig en kalm, sonder enige geraas – regtig die ideale plek om te ontspan en af te skakel. Daar is baie ruimte en genoeg parkering vir voertuie, wat dit baie gerieflik maak. Die plaas is ongeveer 10–15 minute se ry vanaf Velddrif, waarna jy nog sowat 5 minute op ’n grondpad ry om by die plaas aan te kom. Die stilte en natuurskoon maak dit beslis die moeite werd. Die kalm atmosfeer van die plaas was vir ons besonders lekker. Gasheer is baie vriendelik en altyd bereid om te help, wat ons verblyf nog aangenamer gemaak het. Ons sal beslis weer terugkom en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Angelique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Nieteverna Farm, Bergrivierpad, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a0e0d53b0d0e054774e60edfba624aa12b5538e1b88af36cb21cde8ed2ee6d5815e757f1e81012f39f9baf0fe1750c64cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Nieteverna Farm Bergrivierpad 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.823352377732 18.358198816181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang