+36

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mimie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig, hoor geen verkeer. Baie mooi tuin en vriendelike ontvangs. Baie lekker, baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Great, great, great! Was 'n pragtige plek, skoon en netjies met die mooiste tuin en rustigheid! Gasheer was baie vriendelik en maak die lekkerste cappuccino's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent overnight stop. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld, baie mooi en rustig, Peter doen sy bes om jou tuis te laat. Ons het baie lekker gebly, Peter is baie hulpvaardig en 'n goeie gasheer. Pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stellie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ruim en skoon kamers in baie mooi en stil woonbuurt. Die plek is baie mooi en het alles in wat ek nodig gehad het. Die kamers is lekker ruim en het 'n plek gehad waarop ek my tas kon neersit wat baie gerieflik is. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en dit ook aanbeveel vir my vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitsonderlik goed. Pragtig. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik. Baie lekker! Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Sal weer van Nine Loch verblyf gebruikmaak. Peter was baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend met inkloktyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable, neat, convenient. Comfortable, neat, well located and beautiful house and gardens. We have booked to stay again in a month. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Will definitely return! The hosts were incredibly hospitable and went above and beyond to make our stay as comfortable as possible. It is a calm and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang