+36
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Nine Loch is 'n gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van Bryanston en grens aan die Bryanston Country Club. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en spyseniering vir funksies of geleenthede word op die perseel aangebied.

Verblyf word in 3 suites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 gaste. Die Marble-suite het 'n koninggrootte-bed en die Woodland-suite en Fountain-suite het elk 'n koningingrootte-bed. Twee van die suites het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die Fountain-suite het 'n volledige en suite-badkamer. Die suites het ook 'n glaswerklessenaar, 'n ingeboude kas of aantrekkamer, en 'n bagasiebankie of 'n rusbank.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en die hoofhuis se leefareas waar ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Middag- en aandete is ook op vooraf versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Verder kan gaste in die gemeenskaplike swembad of in die tuin ontspan. Nine Loch is 2,3 km vanaf die Sandton Mediclinic en daar is parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolande D
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en goeie ligging. Pragtige gastehuis, goeie ligging and very friendly host!
Mrt 2026
Mimie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, hoor geen verkeer. Baie mooi tuin en vriendelike ontvangs. Baie lekker, baie vriendelik ontvang.
Mrt 2026
Hennie D
5.0
Great, great, great! Was 'n pragtige plek, skoon en netjies met die mooiste tuin en rustigheid! Gasheer was baie vriendelik en maak die lekkerste capp...
Sien meer
Mrt 2026
Jeanine D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent overnight stop. Our stay was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Nelmari N
Saam met vriende
5.0
Te kort, maar was vir 'n oomblik 'n stukkie hemel op aarde gewees. Beste plek om by te bly in JHB.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Nine Loch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang