+12
Selfsorg in Vishoek

Nin's Studio

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Nin's Studio is 'n lieflike ateljeewoonstel in Vishoek, Kaapstad, en is 10 minute se stap vanaf Vishoek se strand en alle winkels en restaurante. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf met verhit-en-eet-geriewe soek.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank, gratis WiFi en 1 parkeerplek van die straat af (nie omhein nie).

Daar is ook 'n braai-area in 'n koel, skaduryke tuin.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cassandra V
5.0
Comfortable, peaceful, clean, spacious. Nin's Studio was a great choice as a solo traveller. The room was light, spacious and airy. Com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Karen A
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend. Lovely neat unit on the owner's property. Safe and close to the beach and to a little shopping centre.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Ilona V
5.0
Lovely, neat, safe and filter coffee for the morning! It was just one night but I enjoyed the neat apartment and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Ella B
Saam met lewensmaat
5.0
Will use again. Everything was as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Sandra V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Very nice and cozy place. Excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ninette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nin's Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5a 5th Avenue, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e9f3d6141904ac0c95fae77463cf0bb88a2e96fbbcd013f2edd8843ccf63368f010d66e98d9761ba16298994bdf46d072bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 5a 5th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.139047872106 18.426397564372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang