+50
Selfsorg in Pongolapoortdam

Nkonkoni Fishing Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tjeerd D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent relaxing stay. Nice spacious chalet, peaceful surroundings, swimming pool was welcome while it was quite hot. Saw some 60 bird species. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thank you, Tjeerd. Glad you managed 60 bird species despite the heat.

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustigheid en voëlgesang en diere is bekorend! Baie lekker! Alles wat jy nodig het, is daar. Aircon help baie vir seker in die hitte! Sal weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Renier L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The scenery and wildlife was a next level of experience. Just plain and awesomeness. Will definitely be visiting Nkonkoni Fishing Camp soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thanks, Renier. We look forward to your next visit.

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderlik gewees. Wonderlik gewees, alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie gerieflik en privaat. Ons het in 'n tent gebly en alles wat mens nodig het om dit gerieflik te maak, was daar. Sal dit baie beslis aanbeveel. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Baie dankie.

Linda F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Relaxing getaway for a few days and our hostess was friendly and helpful. The campsite is very neat. All facilities are in good standing. The pool at the fishermen's camp is a big bonus, especially in the hot summer months. Very relaxing and lots of birds and animals to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven J
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Quiet little haven surrounded by nature, pure bliss. Great escape, a little peaceful paradise. Everything was as nice as the photos. Definitely recommend the Fishermans Safari Tests for large groups and the use of the communal Boma was just an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Baie lekker launch, lekker saam met my seun visgevang. Hout, ys is 'n aas wat daar bestel kan word. Lekker swembad. Boot launch is baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Baie dankie.

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2026

Draagsaam, maar beslis nie wow nie. Baie duur vir dit wat hulle bied. Fasiliteite word swak onderhou by tente. Netheid is nie vir hulle belangrik nie. Toesig blyk maar swak te wees. Baie insekbyte, vermoedelik van bedluise af. Skoonmakers trek net reg en maak nie beddens op nie. Toiletbak is deurgekraak, water dam op in die stort.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Dalena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspanne, privaat. Kan hul regtig aanbeveel. Vir natuurliefhebbers 'n paradys. Goed geleë langs N2 vir net oornag, of vir die vissermanne net 5 minute tot by die launching plek. Pragtige huisie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Nkonkoni Fishing Camp
Thanks Dalena, we are glad you enjoyed your stay with us. Thanks for the recommendation.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pongola Game Reserve, Jozini Dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6fc6c82edaa5bac4b80544da670872de62b1cacfc01eb938c02ead2aa5b8bcecff58fb701ec71fd4f2b017d05e08afb4f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Pongola Game Reserve Jozini Dam 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.539003407276 31.98094367981

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang