LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nkonkoni Fishing Camp | LekkeSlaap
+96

Nkonkoni Fishing Camp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Nkonkoni Fishing Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Steven W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en baie ontspannend.

Nkonkoni Fishing Camp is 'n fantastiese, uiters goed toegeruste fasiliteit waar 'n mens heerlik kan ontspan en heeltemal afsluit van die daaglikse dramas. Dit is baie veilig, skoon en netjies. Die dienslewering is op standaard. Die chalets is uiters netjies en mooi oor die terrein geplaas sonder dat mense mekaar pla. Gemaklike beddens en stort onder die sterrehemel was 'n hoogtepunt. Toegang tot die Jozine-meer is maklik en veilig. Die bestuur is uiters vriendelik en gee regtig om vir hulle gaste se welstand. Baie dankie Manual vir al jou hulp en die ekstra myl wat jy geloop het om my boot se propeller reg te maak. Word baie waardeer. Baie dankie.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Thanks very much for your lovely review. We are glad you had a relaxing time and hope your boat is running 100% next time.

Nkonkoni Fishing Camp
Kobus P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Eerste besoek, maar sal weer daar kuier indien ons in daardie area is.

Fanie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Goeie waarde vir geld.

Hester V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurbelewenis.

Lekker vir iemand wat hou van die natuur, maar ons sou graag die T20 krieket wou kyk maar kom nie regkom met die TV nie. Visvang van die oewer af was ook nie moontlik nie.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Thank you for your feedback, Hester. Manuel and I were away. I am sorry to hear about the TV, I hope you reported this to Lona.
The fishing from the side has been very good lately so I am surprised to hear that you couldn't fish.

Nkonkoni Fishing Camp
Erika H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H
Saam met vriende

Perfek!

Ons het daar oorgeslaap op pad Mosambiek toe! Dit was perfek, skoon, mooi natuur en ons het die swembad baie geniet.

Barry M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike verblyf by Nkonkoni.

Die ervaring by Nkonkoni was fantasties. Lee en Manuel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel, is baie gasvry en vriendelik. Toegang tot die kamp is slegs 500 m van die hoofpad af. Die verblyf was skoon en netjies en jy hoef letterlik niks saam te vat nie. Die kombuis is uitgerus met alles. Kamers en beddegoed skoon en netjies. Ek gaan beslis weer Nkonkoni toe. Dankie, Lee en Manuel, vir die gasvryheid.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Baie dankie Barry,

Ons hoop dat julle kom gou weer terug.

Groete

Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Drienie J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J
Gesin met klein kinders

Dit was 'n belewenis!

Baie dankie Lee vir die hulp met die visvang-uitstappie. Sarel het dit ongelooflik baie geniet. Die tentkamp is beslis 'n moet vakansie veral vir familie reünies. Ons sien jul beslis weer.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Apologies for the reply in English Drienie,......hopefully next time Sarel will land that tiger that got away. The water is looking fantastic at the moment after the good rains so the fishing should be great in the next few months.

Nkonkoni Fishing Camp
Vuyolwethu M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyolwethu M
Gesin met klein kinders

It was the pleasant destination for my young family.

It provides peace of mind while you enjoy nature, watching animals and hearing the birds singing.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

We are glad you enjoyed our peace and quiet.

Kind regards

Lee and Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Evan L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en baie mooi omgewing, dankie.

Sien die sterre.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Dankie Evan, ons is bly jy het dit geniet.
Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Allen V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen V
Gesin met tieners

Baie vriendelike personeel.

Was mal oor die kamp. Baie vriendelike gashere. Baie wild, veral renosters. Baie mooi omgewing. Sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice, very friendly staff.

Loved the camp. Great friendly hosts. Plenty of wildlife, including Rhinos. Beautiful setting. Will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Thanks for your kind feedback, Allen. You were certainly lucky to see rhino during your stay.

We look forward to seeing you again.

Kind regards,
Lee and Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Johann B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met vriende

My 2de besoek aan Nkonkoni en dit was nog beter as eerste een. Ongelooflike personeel en ek kan nie wag om weer te besoek.

Baie lekker verblyf en mense is wonderlik, kan dit vir enige iemand aanbeveel wat van natuur hou.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Baie dankie Johann, ons is bly dat jy die spesiale tyd met jou pa by ons geniet.

Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Chris V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie stil en rustig. Ons was die enigste inwoners in die kamp.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was baie stil, aangesien ons die enigste inwoners in die kamp was. Die kamp is baie netjies en die wooneenheid nr 2 was netjies.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie, ons is baie bly julle het jul tyd met ons geniet.

Groete,
Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Johann B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Gesin met tieners

Beste selfsorgverblyf in die land vir Pa en seun naweek weg.

Sal net better boot launch pad wil hê.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Baie dankie Johann,
Ons sukkel aanhoudend met die launch plek. Dit het n' bietjie beter geword na die water vlakte opgekom het oor die paas 2 weeke.

Groete Lee en Manuel.

Nkonkoni Fishing Camp
Jacky O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Alles was perfek, ons net olifante gemis, dit was ook ons rede om daar te bespreek, maar daar was niks nie. Maar ander goed het opgemaak daarvoor. Skoon, stil en so rustig. Baie dankie.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Hi Jacky,
Apologies for replying in English but I think you will have a better chance of understanding my reply.
We are also terribly sad that the elephants have gone north in the drought. They have now been fenced in by the owners in the north of the dam and are not able to wander around the dam freely like they used to.
We are glad you still enjoyed your stay here at Nkonkoni.

Kind regards,
Lee & Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Marthinus B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Baie mooi, goed versorgde wooneenhede.

Louis V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie rustig en lekker plek. Sal vir seker weer 'n besoek aan hulle beplan.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Dankie Louis,

Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete, Lee en Manuel

Nkonkoni Fishing Camp
Michelle S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Dit was fantasties en ons sal definitief weer gaan!

Sien sterre.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Beste Michelle,

Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Nkonkoni Fishing Camp
Nozipho M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape.

A perfect escape from our daily madness to unwind and recharge your battery. However please get rid of that mouse, it kept on scratching things for the whole night.

Nkonkoni Fishing Camp's terugvoer

Thank you Nozipho, I am sorry you were kept awake with our mouse looking for food. This time of year is a challenge as they seem to come in looking for food. I wish you had told us when you checked out. I hope it hasn't kept too many others awake.
I will do my best to relocate it.

Kind regards,

Lee

Nkonkoni Fishing Camp
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildresservaat, Jozini-dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMzU0NWJkLWNkOTAtNDVlOS1iM2UyLWZjZDI3MTJiYTQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Pongola Game Reserve Jozini Dam 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.539003407276 31.98094367981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!