No 25 Umdloti
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Suid-kusweg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 25, Umdloti Strand, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
No 25 Umdloti is 'n selfsorgwoonstel in die Umdloti Cabanas-kompleks teen die seefront. Dié selfsorg-eenheid bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en het 'n lieflike see-uitsig.
Die woonstel het 3 verdiepings en 2 stelle trappe en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n pragtige see-uitsig en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, rottangmeubels en 'n TV. Die kombuis langsaan is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Die kompleks is naby restaurante en winkels en is sowat 10,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jocelyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Suid-kusweg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 25, Umdloti Strand, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink No 25 Umdloti het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Suid-kusweg 5, Umdloti Cabanas, Eenheid 25, Umdloti Strand, 4350, KwaZulu-Natal