Noka House
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - R36, Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Hoedspruit en omring deur die natuur, bied Noka House luukse akkommodasie, ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek van die stadsgewoel.
Die ruim huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat slegs vir kinders geskik is. Gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word vir gerief voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Aangrensend aan die kombuisie bied die sitkamer gemaklike sitplek vir ontspanning. Gaste by Noka House kan ontbyt, middagete en aandete geniet, wat ingesluit is en bedien word in die eetarea of op die hoofdek. Maaltye kan aangevul word met 'n verskeidenheid top Suid-Afrikaanse wyne, 'n verskeidenheid spiritualieë of biere, of koeldranke.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde balkon, 'n verfrissende duik in die swembad neem, of blywende herinneringe rondom die boma skep. Daarbenewens het gaste toegang tot 'n wildrit met sonsopkoms en sonsondergang, wat die kans bied om boeiende wildlewe te aanskou, van lewendige voëlspesies tot die ikoniese Groot Vyf, terwyl hulle deur die bosveld dwaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Karongwe Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- R36, Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R36, Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang