Nolapeace Guesthouse
10 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Circle Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nolapeace Guesthouse is in 'n rustige voorstad, Amalinda, in Oos-Londen en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van belangrike toegangsweë en talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en geriewe.
Die gastehuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede het elk 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klerekas, elektriese komberse vir die kouer wintermaande en 'n telefoon in die kamer.
Gaste kry gratis WiFi tydens hul verblyf.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe.
Die eiendom spog met moderne sekuriteitsfunksies, sodat gaste gemaklik kan ontspan tydens hul besoek.
Nolapeace Guesthouse is naby verskeie hospitale, strande en winkelsentrums.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Circle Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Circle Road, Amalinda, East London, 5247, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang