Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n 4x4-voertuig of 'n voertuig met 'n differensiaalslot is noodsaaklik, aangesien dit nodig is om die skilderagtige Perdebergrivier oor te steek om die kothuis te bereik.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is nie binne die kothuis toegelaat nie.
Alle vure by die vuurput, sowel as enige braaivleisvure by die rivier, moet volledig met water geblus word voor vertrek om wegholbrande te voorkom.
Geen sanitêre produkte of ander items mag in die toilet afgespoel word nie, aangesien die septiese tenk organies bestuur word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Leliehoek, Leeukloof LK6, Mosselbaai Distrik, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang