4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nooitgedacht Farm Cottage 6 is 'n moderne selfsorg-vakansiekothuis op 'n perseel wat gedeel word op die Nooitgedacht Estate. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n rustige wegbreek in Stellenbosch.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n slim-TV en 2 gemaklike enkelslaapbanke.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n braai en buitemeubels waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Nooitgedacht Farm Cottage 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang