6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7a Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Nougat Cabin is 'n selfsorg-houthuisie in 'n Switserse styl wat in die prentjiemooi dorpie, Clarens, skuil. Die huisie is sowat 700 m vanaf die middedorp met sy besienswaardighede en ontspanningsgeriewe.
Hierdie bekoorlike dubbelverdieping-huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kookgerei toegerus. Die leefarea aan die oorkant het rusbanke om op te ontspan en 'n kaggel om die huis in die koue wintermaande snoesig te maak. Die leefarea lei na 'n dek wat die perfekte plek is om skemerkelkies te geniet en die uitsig te aanskou.
Clarens spog met verskeie gesellige kroeë en restaurante, kunsgalerye en kunsvlytwinkels rondom die dorpsplein wat besoekers die kans gee om unieke aandenkings en oorspronklike kuns te koop. Gewilde aktiwiteite op die dorp sluit reptielskoue, kunsvlieghengel, perdry, voetslaan en 4x4-avonture in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 7a Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Nougat Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7a Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang