Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Benico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Andre P - Apr 2024
Algehele gradering
Die Oog will never see me again.
Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer
The guest informed me personally, when I specifically went to enquire if everything is in order, that there are no complaints and that everything is OK - a few hours after their arrival and again midway during their stay.
Japie V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Peter W - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Yolandi G - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Soekie S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, dankie.
Jaun V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek met genoeg om die hele gesin besig te hou.
Lees meerAnonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Kathleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer
Al wat nodig is om te selekteer tussen of radiostasies, musiek of TV kanale -wat alles beskibaar is. Dit is jammer dat julle dit nie tydens jul verblyf genoem het nie, dit kon met 'n druk van 'n knoppie uitgeklaar word.
Julian N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie still en rustig.
Daan S - Sep 2019
Algehele gradering
Teen hierdie prys het ek daaglikse skoonmaakdiens verwag. Daar was geen diens.
Mariette M - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Lees meerJenny T - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Louise C - Jan 2018
Algehele gradering
Swak.
Lees meerRonwynne Jardine J - Nov 2017
Algehele gradering
Had a thoroughly enjoyable time.
Pieter C - Jun 2017
Algehele gradering
Good and friendly but not worth the money.
Louis V - Mei 2016
Algehele gradering
Die ongemakliste nag se slaap van my hele lewe.
Nr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer
Alle gaste word ‘n paar dae voor die tyd geskakel om seker te maak dat hulle weet van al die geriewe en aktiwiteite asook vir die reëlings met hulle ingangspermit. Tydens die kontak is ek onmiddellik meegedeel dat daar probleme is en dat hulle nie die volle bespreekte periode meer kan kom nie want, onder andere, moes die mam die naweek werk. Ons was dadelik inskiklik dat ons hulle nie verantwoordelik sal hou vir die koste as hulle nie kom soos bespreek nie. Uiteindelik het hulle weens die siekte van ‘n kind slegs een nag oorgebly. Die “buitekamer” (wat die lapa is) se slaapkamer stel is effektief nuut soos aangetoon op die foto en is ons nie bewus hoe hulle self hulle bed opgemaak het met hulle eie lakens nie. Verder moet daar op gelet word (wat nie genoem word nie) dat daar om gerieflikheidshalwe ‘n kombuis in beide die rondawel en in die lapa is. Beide is toegerus met ‘n yskas, twee-plaat stoof, ‘n ketel en ‘n wasbak. Die kombuis se wasbak het wel warm- en koue water, maar die lapa het wel net koue water wat steeds die luuksheid bied om nie hoef rondawel toe te gaan vir water nie. Die eetgerei was beslis skoon voor die tyd en kon slegs vuil geword het na hulle eie gebruik. Dit is duidelik dat die gaste gegrief was om te kom weens omstandighede en allerhande bewerings maak. Ons beskou dit as beledigend en hulle bankbesonderhede versoek ten einde hulle volle betaling ( insluitende LekkeSlaap se kommissie) terug te stuur. Die bankbesonderhede is verkry en hulle volle bedrag is aan hulle terug gestuur.
Gerardt V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik.
Lees meerNr 70 Die Oog Holiday Resort se terugvoer
Die resensie is vreemd en ongelukkig. Neem kennis die volle bedrag is terug betaal en nie ‘n sent is geneem nie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom