+33

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Megan I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Stunning and clean. The host was amazing and accommodating. Very beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
Ntsumi
Thank you for your kind review. Hope to welcome you back soon.

Shayne W
1 nag
4.8
Des 2025

Great overnight stop. A lovely overnight stop. Clean, comfortable and relatively peaceful. The curse of Hoedspruit is the noise from the train and road noise from trucks; and that's from anywhere in Hoedspruit. Only addition I would make to the house is mosquito screens on doors and windows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landie
Ntsumi
Hi Shayne. Thank you for your kind review and suggestions. It was lovely to host you. Hope to see you again soon.

Brian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2026

Geen privaatheid. Eienaar spy heeltyd op jou. Baie lekker gebly. Geen privaatheid nie. Eienaar hou jou dop op die kameras met klank en die eienaar ry twee keer per dag daar verby ook nog. Moes ook ons eie vullis verwyder.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Landie
Ntsumi
Dankie, Brian, vir jou terugvoer. Die bespreking was vir twee gaste, maar volgens ons rekords is die eiendom deur meer persone gebruik as waarvoor bespreek en betaal is. Ons het die saak onder die gas se aandag gebring en probeer om dit op te los. Ter verduideliking: Acasia333 is tussen ons woning en die uitgangshek van die landgoed geleë, daarom ry ons gereeld verby die eiendom as deel van ons normale beweging in die landgoed. Ons streef daarna om aan al ons gaste uitstekende diens en 'n aangename verblyfervaring te bied, en ons waardeer oop en respekvolle kommunikasie. Ons dank al ons gaste vir hul ondersteuning en sien daarna uit om hulle weer te verwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek

333 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6e93f5f50a913d1f12e4e5e781d80b84ccf8181c3281859d804d3847be25c24859e6ebeb48bb4fd42b8b6f10819976fdeb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 333 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344979 30.961512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang