Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Knysna

Number Eleven Self-Catering Villa

10 gaste

5 slaapkamers

5 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Number Eleven Self-Catering Villa is 'n vakansiehuis wat gerieflike verblyf op die bekende Knysna-strandmeer se oewer bied.

Die huis is ruim en smaakvol versier, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang of 'n gewone koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en ander luukshede. Die kombuis is volledig met luukse Le Creuset-kookgerei en al die moderne toerusting toegerus sodat gaste maklike maaltye kan voorberei en kook.

Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Buite is daar 'n randvloeiswembad, buitestort en gas- en houtskoolbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, voëlkyk, swem en fietsry in. Gaste kan ook Monkeyland en Birds of Eden besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 74

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R17 970
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R17 970
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R17 970
per nag (plek vir 10)
Bespreek

11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0fef9d2560f86a2c59168f9870f696c7739ac67dc467443077a1c2657f2f55e698851ed13fad2c21cb62b4159fc5d32036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 970 per nag (plek vir 10) 11 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07526 23.0629199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang