2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Oak Leaves Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaars se perseel in Clarens in die Vrystaat. Die kothuis is apart van die hoofhuis en bied privaatheid.
Die luukse kothuis is ideaal vir 'n paartjie en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met perkallinne en 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolf, koffiemasjien en ander klein toebehore toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies. Die kothuis het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n stoep met draagbare braaigeriewe.
Clarens bied verskeie doendinge, soos kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture. Die dorp is naby die Golden Gate Nasionale Park en is die ideale oornagplek op pad na Lesotho.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Oak Leaves Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Villiers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang