- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 32 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oak Tree Lodge is in die historiese Kaapse Wynlande na aan die Paarl geleë. Die Paarl is sentraal geleë met Kaapstad en die Kaapstad Internasionale Lughawe wat slegs 60 km se ry op die N1-hoofweg is.
Ons bied verblyf in 'n keuse van 24 kamers. Daar is 17 standaardkamers, 6 tuinkamers en 1 tuin-suite. Elke kamer is gerieflik gemeubileer met individuele afwerkings en het 'n en suite-badkamer, lugversorging, verhitting en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Na 'n dag van die omliggende omgewing verken, kan gaste ontspan in die helder swembad met beeldskone uitsigte oor die wingerde die Paarlberg. Die bekende Taalmonument op die hange van Paarlberg kan ook gesien word uit die tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 32 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Oak Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang