+37
Gastehuis in Riversdal

Oakhurst Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Peter L
1 nag
5.0
Mei 2026

Friendly, convenient. Greeted by incredibly friendly host and made to feel at home. Perfect overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for the lovely review. We are happy to hear that you enjoyed your stay.

Janine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie veilig en gerieflik. Baie lekker. Sal enige iemand aanbeveel om daar te kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien!

Heinrich K
1 nag
5.0
Jan 2026

Vlugtig maar goed. Baie netjies en tariewe baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Goeie dag Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!

Talitha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely stay and service. What a lovely guesthouse with many different options - self-catering or a room in the house itself. Service was excellent. We could braai in the main entertainment area and were given everything we needed: wood, cutlery, etc. The pool is lovely and big, and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for taking the time to review our Guesthouse. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Louis B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Served the purpose of my travels. Brilliant, clean, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for the lovely review. Looking forward to seeing you again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Net oor nag. Ja, geen probleem. Stil, rustige, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Goeie dag Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!

Andries L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Baie aangename blyplek en baie goed geleë. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Ons is bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien! Groete

Melanie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Die huis en tuin beïndruk, maar geraas van verkeer is steurend. Netjies en skoon. Ons het lekker gebly. Die braai-area was goed beplan en vir ons belangrik. Die eenheid was skoon en netjies. Die tuin is mooi, rustig en netjies met 'n groot boom. Ontvangs was baie professioneel. Die bed was egter hard. Kamer baie klein en beknop. Die braai-rooster was geroes en vuil, maar is vervang op ons versoek. En geraas van besige pad naby die huis was steurend. Ons eenheid was wel heel voor in die erf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Ons is jammer julle het 'n negatiewe ervaring gehad hier by ons. Ongelukkig grens die Gastehuis aan 2 strate, soos baie ander Gastehuise. Ons matrasse is almal Cloud Nine matrasse, soos deur ons Graderingsraad vereis. Dit was egter 'n baie besige naweek en die ander groter selfsorg eenhede was almal vooruit bespreek. Groete Bestuur

Mona-Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect stop over. It is a perfect place to stay over. Unfortunately, we did not enjoy the breakfast as we were on the road very early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang