Oaktree Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ania Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Annabel B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Oaktree Guesthouse se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons vra groot onverskoning oor die water, die probleem is intussen opgelos.
Judy U - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en beddens slaap heerlik. Pragtige gastehuis.
Oaktree Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons hoop julle kom gou weer!
Maritha G - Apr 2024
Algehele gradering
Snoesig. Lekker warm stort. Mooi netjies en skoon.
Dirk Jacobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Oaktree Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons hoop julle kom gou weer!
Peet M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Oaktree Guesthouse se terugvoer
Ons het die aanwysings verbeter.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camden-rylaan 58, Ermelo, 2351, Mpumalanga