4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 222 Lower Main Road, Observatory, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Obs Centre Twin Peaks bied 'n stylvolle toevlugsoord met moderne meubels, in die hartjie van Observatory en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die woonstel spog met 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Met Observatory se winkels, kafees en naglewe net 'n entjie verder, asook maklike toegang tot Kaapstad se groot besienswaardighede, is hierdie woonstel ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike en onvergeetlike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Keryn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 222 Lower Main Road, Observatory, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Obs Centre Twin Peaks het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
222 Lower Main Road, Observatory, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang