+15
Gastehuis in Warner Beach

22 Ocean Breeze Winklespruit

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing with ocean view and direct access to beach. Awesome! - Fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fabulous. Absolutely awesome. The only problem was that the air conditioner is not working properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tendai
22 Ocean Breeze Winklespruit
Thank you for your feedback. We’re sorry to hear that your experience did not meet your expectations. We would like to clarify that the property has a brand new air conditioning unit, and all lights were functioning properly during your stay. The only issue reported was with the washing machine, which was repaired while you were still there. A fan was also offered; however, you advised it was not necessary as the air conditioning was working well. We always aim to resolve any concerns promptly and ensure our guests are comfortable. We appreciate your feedback and will continue to improve our service.

Dannieta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ons het heerlik gekuier, en sal dit beslis aanbeveel. Die verblyf was uitstekende waarde vir geld. Ligging uitstekend, woonstel baie netjies, alles wat jy nodig was, miskien en 'n lugbraaier baie goeie toevoegings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

It was nice for what it was but we will never go there again! Unresolved maintenance: Multiple issues were present upon arrival and were never fixed in a timely manner during our 10-day stay. Faulty amenities: The sliding door was stuck, a promised fan was missing, the AC was excessively noisy, and the washing machine was unusable until a hidden main switch was located behind a painting. We had to buy an extension. Electrical problems: Faulty wiring linked the lounge and bedroom lights, meaning if the lights were off in one room, they were off in the other, forcing everyone to go to sleep at the same time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anèl V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Bekostigbaar, gemaklik en mooi! Dit was 1 van die lekkerste vakansies wat ek in 'n lang tyd gehad het. Die huisie was perfek, mooi en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het. En die beste was dat ek elke oggend my koppie koffie op die stoep kon geniet met die mooiste see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker! Baie netjies, alles wat jy kort. Loopafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Would definitely come back! I really enjoyed my stay! The place is beautifully renovated, very clean, and made for a relaxing beach getaway. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige eenheid. Pragtige eenheid met 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fenominaal, lekker! Wat 'n wonderlike en veilige plek om te bly. Ek en my vriendin het die netheid en huislikheid waardeer. Dit was heerlik om op die stoep te sit en na die see te kyk. Die sekuriteitswagte was hulpvaardig, vriendelik en hulle het na ons veiligheid omgesien. Die mense om ons was ook vriendelik en daar was geen geraas nie. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel. Al was daar nie WiFi nie, was dit lekker om net onbeskikbaar te wees en die natuurlewe te geniet. As 'n voëlliefhebber was daar soveel voëllewe om ons. Ons het ook 'n sand slang op die strand gesien! Die eenheid was skoon en netjies en is deur die kuier skoongemaak. Dankie so baie daarvoor. Ek sal definitief weer kom kuier! Dit is 'n wonderlike kompleks!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tendai
22 Ocean Breeze Winklespruit
Ek is bly dat jy jou verblyf geniet het, kalmeer asb. weer en dankie vir jou resensie. KY Feedback

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tendai Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

47 Ellcock road, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04d52d8f7368db6b251712e17c777decfb8cd5f5f05b30487272d2d9d046267a00a3f25f5dffd8b215d27fff982c7c666ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 47 Ellcock road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0930532 30.8617055

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang