+29

Ocean Blink Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 071 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Blink Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Geleë tussen die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel, is die ligging ideaal om die lewendige promenade, moderne kafees, restaurante en boetiekwinkels te geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met lugversorging, bestaande uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea beskik oor 'n dubbelbed, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Om die impak van beurtkrag te verminder, bied die gebou 'n kragopwekker vir gemeenskaplike areas en hysbakke, 'n draagbare kragstasie vir noodsaaklike toestelle, 'n UPS vir ononderbroke WiFi en 'n LED-rugsteunlig. Gaste geniet ook 24-uur-sekuriteit, 'n portierspan en toegang tot die stylvolle dakterras en swembad.

Gerieflik geleë naby die promenade, strande, winkels, gewilde besienswaardighede en openbare vervoer, bied Ocean Blink Studio die perfekte mengsel van gemak, gerief en kuslewe vir besoekers aan Kaapstad.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 071
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 071
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 071
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53baa429604dadc4da3928ad47bbb938f9004644564f5c08de6c71e55e87ee4de0c637d201419a61afd196126a9f5f1a10ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 100 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.911598065349 18.393035035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang