6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Middleton Road, Kingsburgh, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Bliss is 'n selfsorgwoonstel in Winkelspruit, stapafstand van die strand af. Jy kan asemrowende uitsigte vanaf die balkon geniet of jou tone in die sand wikkel.
Die woonstel bied slaapplek vir tot ses gaste en beskik oor drie slaapkamers. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamer 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed, en Slaapkamer 3 het twee enkelbeddens. Daar is ook 'n hoofbadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, broodrooster, ketel, stoof en yskas-vrieskas. Die sitkamer maak oop na die balkon en bied pragtige uitsigte oor die see.
Geleë in 'n veilige, bekoorlike voorstad, is die woonstel naby winkels en plaaslike geriewe. Perfek vir gesinne, vriende of paartjies, hierdie kuswegbreekplek bied beide rustigheid en gerief. Of jy nou by die see ontspan of nabygeleë besienswaardighede verken, Ocean Bliss is jou ideale wegbreekplek. Bespreek jou verblyf vandag!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ethney Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 17 Middleton Road, Kingsburgh, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Bliss het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Middleton Road, Kingsburgh, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang