Ocean Blue Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Crassula Road, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Blue Guesthouse is geleë in Blouberg, 'n weskusvoorstad van Kaapstad. Die area is veral bekend vir sy pragtige strande, windsurf, wandelpaaie, branderplankry, seekos en restaurante.
Ocean Blue Guesthouse bied die essensie van gasvryheid in 'n huislike, kontemporêre, gemaklike omgewing.
Verblyf bestaan uit 4 Deluxe Dubbelkamers en 1 Tuinkothuis wat geskik is vir tot 10 gaste in totaal. Die 4 Deluxe Dubbelkamers is elk stylvol gemeubileer en bevat 'n koningingrootte-, tweeling- of koninggrootte-bed; 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n eetarea met 'n tafel en stoele. Kamergeriewe sluit in 'n TV, plafonwaaier, muurkluis, yskassie. Mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang word ook voorsien.
Die Tuinkothuis is 'n oopplan-tuinkothuis wat slaapplek bied vir 2 persone en bevat 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort; en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n induksiestoof, koffiemasjien, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Tussen wingerdstokke, sitrus- en vrugtebome en met uitsig oor die organiese groente- en kruietuin is 'n ontspannende privaat kombuistuin met windklokke en 'n verskeidenheid kruie.
Daar is ook 'n groot gaste-kroeg-onthaalkamer met uitsig oor die swembad.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkering.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildbesigtiging, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Crassula Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Blue Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Crassula Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang