13 gaste
6 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Blue Self-Catering is 'n lieflike selfsorvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Hierdie verblyf spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en is perfek vir 'n groot familie of 'n groep vriende wat 'n kusvakansie soek.
Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die 5 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n dubbelbed en 2 badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die sesde slaapkamer op die onderste verdieping het 1 stapelbed en 1 enkelbed.
Die oopplan-kombuis is op die boonste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n pooltafel en 'n kroeg met stoele. Die skuifdeur lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Celezte Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Blue Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang