+18

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carla H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die beste, top verblyf, in Port Nolloth! Ocean Breeze se eienaars het regtig baie moeite gedoen met hulle akkommodasie en omtrent aan alles gedink om dit vir hulle gaste so aangenaam moontlik te maak. Hulle aandag aan detail is uitstekend en dis seker een van die skoonste en netjiesste verblyf waar ons al gebly het. Hulle het goeie sekuriteit. Jy is loopafstand van die naaste restaurante. Nico se kommunikasie is tops! Ons het baie welkom gevoel en heerlik oornag. Hulle is hoog op ons lys en ons hoop om weer hier te kan kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth P
1 nag
5.0
Feb 2026

Asemrowend. Baie, baie lekker gebly, sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie Christoffel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike gasheer, en was lekker om daar tuis te gaan. Het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralpf G
1 nag
4.8
Jan 2026

Asemrowend en rustig. Ja, ek het. Ek was baie goed ontvang en die gasheer en sy vrou was baie vriendelik regdeur my verblyf. Ek is baie beïndruk met hulle diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delano D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Awesome. What an amazing experience. Would definitely stay there again. Big thanks to Nico for being so friendly. Ocean breeze, see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vianca B
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Klein en intiem. Baie cosy. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anria H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

This was the best guesthouse we stayed at in all our travels. Excellent guesthouse, the owners are helpful and friendly. Excellent attention to detail. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Onbeskryflik die lekkerste werkswegbreek ooit. Stunning plek, dit was fantasties vir ons span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshomarelo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. My stay was just great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekkerrrr!! Uitstekende verblyf met alles wat 'n reisiger benodig. Nico het ook uit sy pad gegaan toe ons probleme met ons voetuig gehad het. Hoogs hoogs aanbeveel!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee82a5dd8e1fafaa291f85ba437e7cd1038e2f8febcdc9e1d43203d7a06f0e29130b517d18a409b16a2928d74747c533786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 72 Sandy Lane Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.252706756258 16.869092635405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang